AfriKiti ATKV Festival

Ons eerste Afrikitifees en ons nooi die plaaslike gemeenskap om deel te wees van die opwinding van die dag!

Tickets available at https://qkt.io/EbWqXH

Afrikiti – Jou taal en kultuurfees.

ATKV-Natalia bied vanjaar vir die eerste keer die Afrikitifees op Saterdag 2 Desember 2023 aan.

Afrikitifees se slogan is:

Jou taal – en kultuurfees

Alle komponente van ons Afrikaanse kultuur word hierin vervat:

Kos en kos demonstrasies, wyn en “craft” bier, beeldende en uitvoerende kunste, skilder, orkeste, toneel, opvoedkundige aksies, soos slangvertonings, gemeenskap- en kunsstalletjies, gaskunstenaars, ponie ritte, potjiekos kompetisie en sommer nog vele meer!

Veilige gratis parkering is beskikbaar op die oord.

Feestye: 10:00 – 20:00

Reg van toegang word voorbehou

ATKV Natalia Beach Resort